Carla Trahms

Ek bly naby Wolfsburg, die ‘Autostadt’ waar Volkswagen gemaak word.  Ek het nog nooit so baie Volkswagens in een plek gesien nie!  Dis vir my ook interessant om die verskille en ooreenkomste tussen ons lande te sien, dis meer verskillend.

Ek het ook al die snaakste vrae gekry, soos moet ek uitkyk vir ape en slange as ek uit my huis uitloop?  Ek het mooi vir hom verduidelik ‘n mens hoef dit net eintlik te doen as jy in die Laeveld bly!

Ons was gister by die Central Autostadt wat ‘n museum het van ou karre en ook baie inligting van karre.

Carla is in Wolfsburg, die stad waar Volkswagen vervaardig word

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s