Ilze Nel

Gister het ons ‘n lekker verrassing op kantoor beleef.

In 2006 het ons ‘n meisie, Ilze Nel, op ons uitruilprogram gehad. Sy het op Upington skoolgegaan. Ilze was ‘n bondeltjie energie wat almal rondom haar met haar entoesiasme kon aansteek.

Ek het ‘n foto wat ek van haar in Switserland geneem het, op twee groot advertensieborde gebruik.

Gister het Ilze vir ons op kantoor kom kuier. Sy studeer nou op Maties en is reeds in haar tweede jaar!

Ons moes net weer foto’s neem om te wys hoe het Graad 9 Ilze verander en hoe sy nou lyk.

So lyk Ilze vyf jaar later. Die haarkleur het verander, die borrelende persoonlikheid nog nie.

Nou ja, nie net Ilze se haarkleur het verander nie🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s