Heilha Manser

Die eerste een is : Wonderlike tyd saam die familie in ‘n “outing” na Cologne…….die uur se ry daar na toe was die moeite werd en ek sal ons tydjie daar nooit vergeet..dit was ‘n wonderlike manier om ‘n nie-so-lekker-week vir my hier af te sluit…ek het self geleer dat die lewe nie altyd net sonskyn en rose is nie en dat ‘n uitruiling nie net speel is nie , maar ook harde werk…ek geniet nou my tydjie hier baie!

Die tweede een is: Ek en my sussie saam met van haar klas maats……dis tradisie by die skool dat almal in hulle graad die laaste week van skool snaaks aantrek….wel, vandag was “first school day”. Daar was ook ander dae soos “bad taste”,”TV stars and heroes” en “sun and beach”…….dis rerag iets om oor te lag veral toe die seuns in kort rokkies en hak skoene by die skool op daag.

Drie : (*Val saam met een)* ……..saam in Cologne en die foto was net buite die Cathedral geneem….good times!!!!!

Die beroemde Köln katedraal met sy twee torings op die agtergrond

Laaste skooldag

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s