Ling-Yi Huang

6 jaar gelede het my sus Duitsland toe gekom as n uitruilstudent en die jaar daarna was ons die gasgesin vir n slag!๐Ÿ™‚ Karola het saam ons vir 4weke gewoon en was my 2e sussie! 5 jaar later het ons weer uiteindelik mekaar weer gesien!๐Ÿ™‚ Sy spesiaal van Berlin af Mannheim toe gekom vir my๐Ÿ™‚ was rerig wonderlik om mekaar weer te sien ! Dankie FSA vir als want ek het 2 awesome Duitse “sussies” wat SA toe gekom het as uitruilstudente! En nou het my Duitse family lede meer geword! Nou het ek n hele Duitse familie meer! Dankie baie๐Ÿ™‚ Ling-yi Huang

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s