Switserlandtoer Julie 2011 – ‘n mooi herinnering

Vanoggend is al ons leerlinge nog êrens in ‘n vliegtuig op pad terug Suid-Afrika toe. Ons Junieprogram is iets van die verlede.

Of daar ‘n Switserlandtoer vir ‘n volgende program gaan plaasvind, hang van die huidige groep se gedrag af. Ons Juniegroep was wonderlike mense waarop enige ouer trots kan wees. Hul gedrag in die jeugherberg, in die bus en by die gidse was puik. Baie dankie aan elkeen van die ouens en meisies. Hulle het dit vir die Desemberprogram moontlik gemaak om ook Switserland toe te kan gaan.

Na die Blue Balls Festival die vorige aand was die klomp in die bus doodstil en het die pad terug omgeslaap.

Vir die laaste keer die bagasie uithaal.

Sommige van die Kaapse leerlinge voor die inweeg vir vlug Kaapstad toe via Dubai.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s