Die onderhoude vir die Desemberprogram het begin.

Vrydag het die aansoekers in Polokwane en Tzaneen die kans gehad om te wys waartoe hulle in staat is. El-Louise uit Tzaneen en Suné uit Phalaborwa het die kans aangegryp en vir 'n baie heerlike onderhoud gesorg.

Leave a comment