Be the change – Hoërskool Die Punt, Mosselbaai

Meghan Jansen van Rensburg, een van ons aansoekers, het die volgende aan my gestuur:

 

“Ek het ook dit ter harte geneem om regtig ‘n verskil te begin maak! So ek het Donderdag besluit om ‘n klomp van my vriende bymekaar te kry! Ek het met hulle gepraat en ons almal het besluit dat as jy ‘n verskil aan die skool, dorp, gemeenskap of land wil sien, dan gaan die verskil by elkeen van ons moet begin! Ek het ook met ons CSV juffrou gaan praat. Ek het ‘n voorstel gemaak dat ons van nou af elke Vrydag by One Way ( ons Csv groep) vir ons regering en onderwysers sal bid. Ons het vandag dit vir die eerste keer gedoen.

Ek weet die verskil is nog nie baie groot nie, maar ek dink dit is darem al ‘n begin! En ek weet vir ‘n feit dat dit nie is waar die verskil gaan eindig nie! =)

* Ek het een van die foto’s aan geheg wat ek Donderdag geneem het toe ek en my vriende bymekaar gekom het!

One thought on “Be the change – Hoërskool Die Punt, Mosselbaai

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s