Week 3 van onderhoude: Oos-, Wes- en Noord-Kaap

Dimitri was seker die aansoeker wat sekerlik die meeste eposse van al die aansoekers aan die FSA gestuur het. Nou na die onderhoud gaan dit seker minder wees🙂

Monique het bewys dat 'n sagte antwoord die hardste weerstand kan breek.

Salomay het op haar sestiende verjaarsdag haar onderhoud gehad.

Cheron, hoofmeisie van Hoërskool Calvinia, is een van die mense wat jy moeilik kan vergeet. Nie net het sy my kom red toe die GPS in my motor my hopeloos in Clavinia (!) laat verdwaal het nie, sy het met haar onderhoud ook gewys hoekom sy tot hoofmeisie verkies was.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s