Vrystaat tot Noordwes

Die kilometers word meer, ook so al die mooi herinneringe aan die baie besonderse mense wat ek kon ontmoet.

Dink jy regtig kerke het onnodig geword?

Men are unreliable, untrustworthy, egoistic. Her interview partner, a boy, was upset, to say the least.

Ons onderhoudlokaal in Bloemfontein het orgidieë op elke tafel gehad.

In Bethlehem was die mooiste skilderye teen die muur.

Dis Vrydag en Jorica het trots gewys dat haar bloed groen is.

Aneli (Angel of Love) wat die week hoofmeisie geword, en Daniëlle (Angel of Hope) het vir 'n wonderlike onderhoud in Potchefstroom gesorg.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s