Aloïse Coetzee (Hoërskool Kalahari, Kuruman) het aktief betrokke geraak en met nege van haar vriende besluit om die diversiteit aan haar skool te bevorder.
Hulle het vraelyste uitgedeel en die resultate daarvan in plakate omgesit, ‘n Facebook bladsy geskep om te analiseer wat almal se voorkeure is. Hulle het dié bewusmaking verder op hul skool se dromme aangebring sodat almal iets daaruit kan leer.
“Optimism is an intellectual choice.” – Diana Schneider
Advertisements