Nuus uit Duitsland van ons 6 weke deelnemers

Martiné Janse van Rensburg

Halo oom!

Dit gaan baie goed dankie! Almal hier maak dit vir ‘n mens maklik om aan te pas. My famlilie bederf my baie met al die tradisionele goedjies soos ‘n Adventskalender! Elke dag ‘n klein geskenkie tot Kersdag. Die treinry was baie lekker, ek was net so moeg van die lang vlug.

Rayne Zaayman-Gallant

hi there!!

Germany is great!! but still no snow where I am… there was for one day and then it all melted away.. but it is still lovely!! would like to send photos but cant upload on there computer… will try another method later in the weeks ahead.. the train changing was easy and fun!! had to ask around if i was in the right train.. and I like my family so much.. thank you for the experience!

Esté Mathee

Sjoe kan amper nie glo dis nou eers ´n week terug nie!! Het al soo baie gesien en ervaar, dat dit soveel langer voel… Die treinry was bietjie ´scary´ met so baie bagasie!! -haha… Maar dit was eintlik nie soo erg as ek nou terug dink nie. Dit was nie baie moeilik om aan te pas nie, my gesin is baie oulik en doen regtig baie moeite! So ek kan glad nie kla nie =)

Die skool was ´n bietjie van ´n aanpassing omdat alles so anders is, maar dis regtig ´n belewenis! Ek leer elke dag ietsie nuuts en ek het saam gr 12 leerders klas, so ek verstaan nog nie altyd so lekker slles nie…Besef net weer hoe dankbaar ek kan wees dat my skool half 2 uit kom en nie 4uur soos hier nie – haha!!

Dis baie koud hier! Dit was die ane dag 1,5°C! Dit het selfs al ´n bietjie gesneeu!! Dit was so lekker, ons het sneeuballe gegooi en ´n klein sneeumannetjie gebou!! Oom hulle moet maar die hitte geniet vir ons part ook….

Sterkte met die laaste reelings vir die 4 weke program en weereens baie dankie vir al oom hulle se harde werk en al die reelings. Te danke aan oom hulle kan ons almal, wat ek glo ´n “eenkeer in ´n leeftyd“ ondervinding is hê!!

Wilmari Badenhorst

Hello Lodie, it wasn’t hard to adapt but the communication thing is still quite difficult…I will survive though! Because this is awesome! Love going to school! Everything is so new! Unfortunatly I didn’t use a train so that is an experience that I still have to undertake.

Germany is amazing! I can’t believe that I’m really here!! Its like a dream! And I just LOVE the food! SOOOO yummy!

Oh and the weather is…different. It’s really cold. Most of the time I can’t feel my nose. I am really happy that they heat the inside of the houses, otherwise I would not survive.🙂

Thank you so much for making this possible!

Mieke Gouws

Dit gaan baie goed hier! Ek het maklik aangepas hier, en almal is baie vriendelik. Ek het al baie nuwe vriendinne gemaak by die skool, en kuier gereeld oor en weer saam met hulle. Die treinrit was heel orait, ek en Lise het amper by die verkeerde wa opgeklim, maar ons het toe darem die regte wa gevind. Ek sal binnekort vir oom fotos stuur.
Dis nogals koud hier, maar vandag skyn die son darem so bietjie. Dit het al so klein bietjie gesneeu, maar nog nie eintlik nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s