Vertrek van O R Tambo Lughawe, 11 Desember 2011

Een van die grootste groepe ooit, 102 deelnemers, het Sondag van O R Tambo Duitsland toe vertrek. Hier is ‘n paar foto’s van die inweeg en afskeid neem van ouers en vriende.

One thought on “Vertrek van O R Tambo Lughawe, 11 Desember 2011

  1. Duitsland is beeldskoon:) weereens dankie vir die geleentheid om hier te kan wees!!! My familie is baie gasvry en ons kom goed oor die weg.
    Die skole is baie anders, minder dissipline en reels as in SA?
    Ons het al klaar die kersmark besoek en dis pragtig:):) lekker atmosfeer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s