News from our pupils in Germany

Rayne Zaayman-Gallant

hi there!!

I am enjoying the exchange so much!! today I got a list of questions from the children in the class that learns about South-Africa and I need to answer them in a speech to them on Thursday!! and can`t wait!! The snow will begin on Sunday and they say will hopefully stay.. the alps are white and cant wait for it to be white where I live!! Today we went and looked at the old roman buildings was so much fun!! So many experiences…. thank you

Theresa Theron

Gaan nog baie goed hier in koue Duitsland, geniet nog elke oomblik daarvan. Het die trein ry so baie geniet omdat dit so anders is as in Suid-Afrika. Was al twee dae saam hul by die skool en moet sê al verstaan ek omtrent niks geniet ek dit baie. Die kinders by die skool is so vriendelik en prober rerag hul bes om my welkom te laat voel. Die Claes gesin geniet ek baie en hul gaan rerag uit hul pad om dit vir my so lekker as moontlik te maak. Nogmals dankie vir die geleentheid wat oom hul ons gee om die wonderlike land te “explore” wardeer dit rerag baie.

Margaret Modiga

Thank you very much for this opportunity, Germany is awesome but cold of course. I can’t wait to see the snow and Christmas markets.

Kumien Senekal

Ek wil net baie dankie se vir al Oom se moeite ek waardeer dit baie en ek geniet Duitsland baie!! Ek sukkel nog om die fotos te stuur want die rekenaar is duits maar sodra ek reg kom sal ek fotos vir Oom stuur.

Lesley du Plessis

Die weer is maar lekker koud en nat in Leopoldshöhe, maar dit is nogsteeds baie lekker! Daar is sneeu voorspel vir Sondag so ons hou duim vas daar voor!

Wil net weereens se baie dankie vir die aandag wat in die plasing van die studente in die families gegee is, uitstekende werk!🙂

Groete van Leopoldshöhe

Mauritz Niemand

Oom vir my is Duitsland asemrowend. Ek kon nie vir n beter familie gevra het nie… Hulle is so vriendelik en gaaf. Ek hoop dit begin sneeu in Duitsland haha…

Ouers van Joané Basson

Ek en Henk het vir Joane afgesien op Dubai lughawe. Die groep het pragtig gelyk met hul hempies en hulle was moeg maar vrolik.

Dit was maar moeilik om totsiens te sê maar ek kon sien Joane kan nie wag om almal te ontmoet, toe groet ek maar….Ek wil weereens dankies sê vir die fsa wat vir ons kinders so ‘n wonderlike geleentheid bied. Ek hoop dat elke kind ‘n goeie ervaring sal hê.

Kayla Timm

Vielen Dank..I am having an amazing time and I’m going to make the most of my stay here in Germany.

Rachelle du Plessis

Ek geniet dit so baie hier in Duitsland, daar is nie tyd om te verlang nie. Die kouete is net so bietjie vreemd, maar baie lekker!! Almal by die skool is so vriendelik en probeer so hard om engels met my te praat al sukkel dit bietjie. Skool is baie lekker behalwe dat meeste van die klasse ek nie verstaan nie, want dis Duits maar Dana probeer darem deur die les vir my verduidlik so dis ohkay en moes al vir 2 klasse oor Suid-Afrika vertel en hulle het die snaakste vrae gevra maar kon dit darem beantwoord! My gasouers is ook baie vriendelik en kom baie goed met hulle oor die weg!

Kruger Uys

Duitsland is wonderlik! Die aanpassing van Somer na winter is groot en ek word nog elke oggend in Suid Afrika tyd wakker…

Mynhardt Krüger

Ek geniet my gate uit! Die mense is werklik bedagsaam en ek geniet dit regtig baie!

Ek sou my geld nêrens anders so goed kon spandeer soos hier nie… Ek is dankbaar vir oom se insette en hulp om vir my die geleentheid te (kon) bied. Ons hoop nog vir sneeu, maar dit is alreeds baie koud!

Alles gute!

Aloïse Coetzee

hay there, I am doing fine. Everything is a little bit strange but I will adapt soon..

Annél Fourie

Al wat ek tot dusver kan sê is baie dankie vir die vooreg en al die reelings wat oom hulle so goed getref het. Dit is baie koud en nat hier in Lengenfeldt, maar ek geniet elke oomblik.

Cheron Krügel

Dit gaan goed hier. Mis net SA se sonskyn en glimlaggies. Alles is nog baie vreemd en anders so ek is nog besig om aan te pas. Ek het dus geen klagtes nie. Ek en my gesin kom goed oor die weg.

El-Louise van der Merwe

Dit is baie lekker hier en my familie bederf my baie, hulle gaan uit hulle pad uit om my te laat welkom voel en verduidelik maar geduldig vir my alles.

Skool is vreemd, maar ek verstaan hier en daar ‘n woord, almal is baie vriendelik met hulle handgebare!

Stadthagen is maar klein maar baie mooi en Donerdag gaan ons Hannover toe want hulle wil kersgeskenke koop.

Ek, Liezel Taljaard en Kendall Quadling het trein kaartjies saam bestel vir terug Frankfurt toe, ek kan nie wag vir Switserland nie!

Dankie vir hierdie wonderlike program en skaarse geleentheid!

Thea Bester

mensig ek is bly daar is n ander afrikaanse meisie saam met my in die skool!! dis darem so bietjie warmer as wat ek dit verwag het, maar op hierdie stadium mis ek die son!! my gas-susi begin oor n paar dae met eksamen so ek hou maar myself besig. ek moet volgende week dinsdag my aanbieding gee. bid asb ek stress myself op!! hehe. groete!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s