Pos van ‘n ouer

Wil darem net baie baie dankie sê vir jul harde werk en toewyding daar by FSA om ons kinders ‘n wonderlike, unieke lewenservaring te bied! My dogter, Karlien, het sonder enige probleme veilig by haar gasouers in die Noorde van Duitsland aangekom en het alreeds ‘n paar dae van Duitse skool agter die rug! Alles gaan goed en sy geniet haar ‚nuwe ouerhuis en gasgesin‘ baie!

Ek hoop julle kan ‘n bietjie rus hier oor die Groot Dae en wens jou en jou span ‘n geseënde Kerstyd toe. Mag God se genade oorvloedig wees in jul lewens in 2012 en jul moed hou om hierdie wonderlike werk voort te sit!

Groetnis

Hanlie Heyns

Stellenbosch

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s