Meer pos uit Duitsland

 

Anke Roux

 

Hi Oom Lodie (:

 

Hier in Neuhofen is dit nat, winderig en reenerig. Maar alles gaan so goed en ek geniet elke oomblik, ek sukkel nog ‘n bietjie met al die duits – maar ek probeer hard. My Gasgesin is die oulikste mense en ek geniet elkeen se uniekheid soooo baie (:

 

Baie groete uit die koudste koud.

 

Marisa Brink

 

 

Beste oom Lodie

 

 

Duitsland is werklik ‘n avontuur op sy eie!!! Ek moet erken ek verlang ongelooflik huis toe, maar my familie is so verskriklik goed vir my ek kan nie anders as om van hulle ook as bloedfamilie te dink nie!! Die skool is baie lekker en ek het ‘n baie lekker klas wat gereeld uitvra oor Suid-Afrika en oor ons gebruike, taal en kultuur! Dit is so lekker om so bietjie oor ons land en mense te spog! Ek leer ook nou op die DUITSE uitruilskema saam my ‘Sussie’ FRANS!! Ek het geen idee hoe enigeiemand Frans gepraat kry nie; dit klink so mooi maar verg so baie moeite om vier woorde aanmekaar te ryg! Dit het Vrydag in Bispingen begin sneeu, maar die sneeu hou nie baie lank nie – volgens die familie is dit nog te ”warm”!!! Sodra ek ‘n mooi foto van die wit landskap geneem kry stuur ek vir oom-hulle ‘n foto!!

Groete!

 

 

Nastasja Greyling

 

 

Hallo Lodie! 

 

 

Ek is sooo gelukkig. Dit is werklik sover ‘n ongelooflike belewinis. Ek geniet dit baie. 

 

 

My gas gesin is baie nice en ek kom baie goed oor die weg met hulle. Ons lag baie en ons geniet mekaar se geselskap. Die skool is baie anders as waaraan ek gewoont is. Die skool tye verskil elke dag en as dit ‘n lang dag is, kry ons ‘n breuk dan kan ons iets gaan eet in die dorp. Ek wens die skole in SA het so gewerk.

 

 

Dit was spierwit buite toe ek opstaan vanoggend. Ek kon dit nie glo nie. Dit is ongelooflik mooi, maar baie koud!  Ons gaan more ‘n kersboom gaan kry :) 

 

 

My duits het al kla in 4 dae verbeter! 

 

 

Groete

Nastasja Greyling

Kendall Quadling

Hi Lodie

the first few days were slightly hard but i got through them today was spectaculare it has stard to snow between stadhagen and sachsenhagen and it is so beautiful and the people are so amasing they are so real and down to earth it is so amasing am so sad that I am not going to be here for longer but the time that i have been here so far has been the time of my life i am loving every second of it and cant hank you enough for making this posible:)

Best wishes

Stephanie Paulik

Helooooo daardie ander kant van die wereld! hehe ahw oom ek geniet dit sooo baie hier, kon nie beter gasgesin of woonbuurt kies nie. dis absoluut fantasties verby!!! Hoop oom geniet die lekker tydjie daar is SA?? Ek het AL MET MY MA HULLE geskype, dis rerig nice!! Lekker daggie!!

Jorica Vahrmeijer

Hallo Oom

Dis my derde daggie saam die Glauz gesin n ek is absoluut mal daaroor!!!!

Ek het al klomp nuwe dinge geeet en drink en sommer tonne nuwe mense ontmoet. Die weer is baie misluk en ongelooflik koud in Ludwigshafen!!! Maar dis iets nuuts so ek geniet dit verskriklik…

Ek wil regtig baie dankie se dat oom my die AWESOME geleentheid gee dis AMAZING!!!

Groete en baie liefde

Alexa Bessinger

Dear Mr de Jager,

thank you for your e-mail. I am having an amazing time with my family. I have the opportunity to join my host sister at her sport club. It is the first time I have heard of or played ”Hand ball”. Es ist ganz toll! I take part in school lesson and funnily enough have a maths test the day before I leave. Es ist auf Deutsch!

Ich habe auch schon plätzchen gebackt.

I hope all is well.

Bis Später

Alexa

Martine Janse van Rensburg

Baie goed dankie oom! Verlang maar baie, maar is terselfde tyd baie opgewonde oor alles wat op my wag elke keer! Geniet oom se kuier in die Bosveld en geniet daardie mooi Suid-Afrikaanse sonsondergang, want dis nerens anders in die wereld so mooi nie!

Martiné

 
 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s