Groot verrassing

Vanmiddag laat het ons oor die Eisernen Steg (`n brug) oor die Main in Frankfurt gestap. Van voor af het drie mense gekom. Die een het bekend gelyk. Ek het gekyk en weer gekyk. Dit was Louise de Jonge, een van ons Desemberleerlinge. Ek het gestop en gesê “Louise”. Sy het gekyk en weer gekyk en toe gillend op en af gespring en haar blydskap oor die onverwagse ontmoeting kliphard uitgegil.

Louise, dit was lekker om jou vanmiddag te sien!

Jolandie Rust en Louise de Jonge

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s