Nog ‘n ouerbrief

Goeie dag Lodie

 Jammer ek wag so lank om my dankbaarheid te verwoord vir die wyse waarop die leerders se toer beplan is.  Ek het lanklaas in my lewe soveel deeglikheid en professionaliteit beleef. Die stuur van inligting, hantering van die visums, terugvoering van elke dokument wat ontvang is, die gerusstellende sms’e en e-posse wat ons ouers op hoogte gehou het, ‘n spesiale  Kersboodskap  en die laaste sms wat my kind se aankomstye bevestig, ‘n groot dankie daarvoor!  Die oneindige kommunikasie het alle onsekerheid en twyfel vinnig die weg geruim. Ek is dankbaar dat Coenraad die toer kon meemaak en glo die ervaring sal hom altyd bybly.

 Vriendelike Groete

Thelia Slabbert

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s