Steeds vriende

Goeiedag FSA!

Ek was in 20062007 ‘n uitruilstudent. Na 6 jaar het my gassussie vir my kom kuier. Ons kom nog steeds net so goed oor die weg. FSA het ons gehelp om ‘n vriendskap te bou wat enige afstand en tyd kan weerstaan.

Baie dankie daarvoor.

Leentjie Shannon

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s