Ons harte gaan uit vir Nolien

Ek het nou in Letland gehoor dat die ma van een van ons leerlinge van verlede jaar, Nolien Louw, aan kanker oorlede is.

Nolien, ons voel intens saam met julle en julle pyn is ons pyn. Baie sterkte jong.

Ek hoop elkeen wat hierdie „post“ lees gaan vandag na sy/haar ouers toe en gee hulle `n ek-waardeer-julle-drukkie.

Ek is nou in `n land waar tot in die onlangse verlede die grootste onreg en pyn beleef is, en dit laat my Nolien se verlies baie erger voel.

Groete

Lodie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s