Mail from Germany

Hi!

Dit gaan vreeslik goed! Ek dink nie dit KAN beter nie🙂 en die aanpassing is definitief nog steeds moeilik, maar niks ernstig nie, ek is sooo gelukkig met my familie, hulle doen net soveel moeite vir my en loop regtig die ekstra myl om my gemaklik te laat voel en te help die taal leer. Eerste dag van skool was ‘n baie interessante ervaring, daar is niks amper wat dieselfde is as wat ek gewoond is nie, en dit maak dit soveel meer opwindend. Klaar met klomp mense gepraat en hulle begin leer ken🙂 en dis lekker om te sê my gesin sê: "they dont speak English with you at first, because you look SO German"

Dankie dat julle kontak hou en vir die ervaring wat julle ons bied!

Baie groete uit Duitsland🙂

Anica Opperman

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s