En nog ‘n onverwagse briefie uit die verlede

Liewe Oom Lodie

Ek brand om oom te e-mail! Ek was 2006 op die Junie program! Dit bly by-verre nog die beste tyd van my lewe en wens amper elke dag ek kan tyd terug draai!

Ek en my Duitse gesin het maklik vir die afgelope 6 jaar weekliks tot maandeliks kontak! Die hele gesin het verlede jaar Suid-Afrika toe gekom om te hier by ons te bly! Waar hulle so veel as moontlik van Suid Afrika kon sien! Ons ouers het so goed oor die weg gekom, dat hulle hierdie jaar weer saam Kaap toe gegaan het! (Hulle tweede besoek)

Ek wens ek kan weer sestien wees en net weer gaan beleef wat ek beleef het! Ek was baie gelukkig om oor die weg te kom met my gesin, maar dit sou nie sonder die insette en harde werk geneur het nie!

Wil maar net weereens se, dankie vir die wonderlike geleentheid wat julle vir die jonges skep, wens ek kon elke kind kry om dit te experience!

Groete

Mia van der Merwe

Die foto is van my en Marlene verlede jaar in Hermanus

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s