Nuus en foto’s uit Duitsland

Nerinda skool toe met die fiets in die donker.

Nerinda skryf:

HAAI Lodie!!! dit gaan baie goed met my dankie! nee wat die aanpassing was glad nie moeilik nie. hulle lewe is soveel rustiger as myne so ek geniet dit! eks bly jyt die fotos ontvang. Ich liebe Deutschland!!! dis sooo lekker!!! ek is soo verbaas oor hoe my Duits feitlik oornag verbeter het. ek kan dit baie beter praat, maar die verstaan…is n ander een. hulle praat ongelooflik vinnig en hier in Waren het hulle nogal n sterk dialek. maar nie te min. die musiek mnr se ek kan nogal Duits praat…so dit moedig my vreeslik aan om aanhou te praat. ek was ook glad nie bang om te prAAT nie. soos hulle my in Duits help, help ek hulle in engels so dis lekker.

ek is absolut mal oor my gasfamilie. ons kom sooo goed oor die weg.

dankie vir als!

groete Nerinda*

Bianca skryf:

Halo Oom🙂

Ja die week vlieg ek sien nou eers dit is al amper n week wat ek hier is. Ja dankie dit is baie lekker hierso so mooi maar ook anders. Ja die aanpassing was nie moeilik nie. Dit gaan goed velang bietji huis toe maar is seker die week gaan dit alles beter gaan net eers aan alles gewoond raak. Duitsland is baie mooi ek geniet dit baie🙂.

Groete van Detmold

Bianca

Colette skryf:

Hallo oom,

dit gaan baie goed met my, ons is rerig besig hier en ek het gisteraand terug gekom van Parys af!

vandag gaan ek van Gesa se vriende ontmoet,ons het nog ‘n bietjie vakansie. Mein Gastefamilie ist einfach toll, hulle praat baie vinnig maar ek ek verstaan so ‘n bietjie!

groete

colette

Mari-Elize het ook nog `n paar foto’s gestuur:

Vuurtjie ver weg van ons Afrika-hartland.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s