Steeds terugvoer van ‘n Juniedeelnemer!

Trotse Hoogie Marjole Fudgy Dorfling het sopas teruggekeer van ‘n 4 weke uitruil program in Duitsland.

Haar keuringsuitslae het haar 2de in Mpumlanga geplaas en 21ste Nasionaal.

Sy het ook die geleentheid gekry om 2 keer in Nederland te gaan kuier.

Dankie dat jy Hoogenhout se naam so mooi uitgedra het terwyl jy in ‘n ander land was,ons is baie trots op jou!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s