Gerhard de Clercq”s mother wrote:

Beste Alta en span

Ek wil julle net graag bedank vir al die reelings met die kinders! Gerhard het die maand ongelooflik baie geniet en die familie waar hy geplaas was, het hom absoluut soos ‘n handskoen gepas – hy is maar ‘n redelike introvert maar het absoluut geblom die maand – hy wil met alle mag en mening net weer teruggaan.

Weereens baie dankie vir jou toewyding aan hierdie program en baie sterkte met die program, glo dit sal net van krag tot krag gaan.

Groete
Bernadene

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s