Ons deelnemers presteer!

Op Vrydag, 28 November 2014, was Eskom se jaarlikse toekenningsaand vir jong ontwerpers (studente en skoolleerders) se innoverende energiebesparingsinisiatiewe. Deelnemers het in verskillende kategorieë meegeding en een van ons Desemberprogram- deelnemers, James Garisch van Hoërskool Kathu, se draagbare sonkrag eenheid was die gesamentlike eerstepryswenner in die kategoie Young Designers Individual Category. Hy het ‘n trofee, sertifikaat en kontant ontvang.

James, baie geluk, wees trots op jouself!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s